Ongetiteld 001

Lluyle Arendse
My eskapades vanaf perfeksie
'n mooi hartseer.
gebroke stukkies emosies

'n feetjie verhaal van teenoorgesteld 
Of
hoe ook al ons liefde beskryf...

Dis onregverdig om te sê: 
"Liefde is nie vir my bedoel"