Hoe durf jy…

Hoe durf jy…

beledigende self-gesegdes
starend, my refleksie 
Alhoewel pynloos, wurg my.

Hoe durf jy…
gesamentlik vergelyk
onsekerhede verseker 
‘n vuil gedagte of ‘n skurwe jy

Hoe durf jy?
Die ontvolmaakte volmaakheid
wantrouig 
soos ‘n rugsteker jou rug ry


“Hoe durf jy?”
Was ‘n vraag en die antwoord,
Ongelowigheid 
van ‘n absurd(e) jy!